Boereplaas Bordspel

ZAR519.00
Out of stock
SKU
BOERP01

Boereplaas is n bordspeletjie wat reeds dekades afrikaanssprekendes se gunsteling is. BOERP01

Products from the same brand

We can't find products matching the selection.

Vermaaklike, opvoedkundige gesinsbordspel vir 2-6 persone waar kinders ( en grootmense) leer oor die hantering van geld ,wins , verlies , oordeelkundige aankope en boerdery. En dit is in Afrikaans.

Write Your Own Review
You're reviewing:Boereplaas Bordspel
Your Rating